Die huis is ideaal vir twee families van vier persone elk of 'n groot groep van agt persone. Daar is 4 slaapkamers en 2 badkamers. Alle slaapkamers is toegerus met paneelverwarmers, plafonwaaiers en glas skuifdeure wat na die buite onthaal area onder groot melkhoutbome lei. Die slaapkamers het vrystaande hangkaste van pragtige soliede hout ...
Kliek asseblief op die foto om 'n groter weergawe te sien.
Kliek asseblief op die foto om 'n groter weergawe te sien.