Wildernis is in die hart van die tuinroete aan die Suid-Kaapse kusstreek van Suid-Afrika geleë. Dit is ongeveer 15 minute per motor van George en ongeveer 20 minute per motor van George nasionale lughawe.
Kliek asseblief op die foto om 'n groter weergawe te sien.
Wilderness bied aangename verblyf dwarsdeur die jaar vanweë sy milde klimaat van meer as 200 dae sonskyn per jaar. Die walviskyk seisoen is tussen Junie en November.

George lughawe 20 km
Knysna 40 km
Groot inkopiesentrum (Garden Route Mall) 8 km
Yacht Club 1 km
Mere gebied 1 km
Inheemse bos 3 km
Strand 0 km
Dolfyne kyk 0 km
Walvisse kyk 0 km
Hengel en wandel 0 km
Winkel 1 km
Groot geelhoutboom 15 km
Kango Grotte 80 km
Restaurante 1– 5 km
Paragliding 1 Km
'n 20 minute rit per motor vanaf George lughawe op die N2 in die rigting van Knysna bring u in die nabyheid van die duine in Wildernis. Ry verby die Caltex motorhawe aan die see se kant op die N2 en draai regs by die padteken wat sê 8ste Laan in Wildernis-Oos. Draai regs by die T aansluiting en ry in die westelike rigting totdat u by 8 ste Laan kom (La Retraite). Indien u vanaf Knysna op die N2 aankom, draai links by die padteken wat sê 8ste Laan aan die buitewyke van Wildernis-Oos. Draai regs by die T aansluiting en ry in die westelike rigting totdat u by 8 ste Laan 897 kom (La Retraite).