Ons roeping is om verblyf aan persone te bied wat 'n hoë premie op vrede, privaatheid en harmonie met die natuur plaas. Daarom word die hele huis as 'n eenheid verhuur. Dit kan in twee eenhede opgedeel word om 'n kleiner groep te huisves. In sulke gevalle word die ander eenheid gesluit vir die duur van die huisvesting.
| Tariewe | 4 - 8 persone |
|
Laagseisoen
(Mei - Sept) |
R 150 - R 250 per persoon per
nag.
Minimum prys vir huis per dag: Beskikbaar op aanvraag |
|
Middelseisoen
(Okt - Nov) |
R 250 - R 300 per persoon per
nag.
Minimum prys vir huis per dag: Beskikbaar op aanvraag |
|
Piekseisoen
(Des - Jan) |
R 300 - R 500 per persoon per
nag.
Minimum prys vir huis per dag: R 2200 per nag |
|
Hoogseisoen
(Feb - Maart)
|
R 250 - R 350 per persoon per
nag.
Minimum prys vir huis per dag: Beskikbaar op aanvraag |
|
Hoogseisoen
(1 Apr - 30 Apr) |
R 250 - R 350 per persoon per
nag.
Minimum prys vir huis per dag: Beskikbaar op aanvraag |
Verwys asseblief na Conditions.
Ons bied die volgende kortings aan diegene wat verkies om langer te vertoef (geen korting geld gedurende hoogseisoen!):
5% vir 2 weke, 10% vir 3 weke and 15% vir 4 weke.
Gaste wat verkies om 'n paar maande te vertoef, kan gerus aansoek doen vir ons spesiale maandelikse tariewe.
Die korting geld ongelukkig nie tydens ons piekseisoen nie (1 Des - 31 Jan).